Blog

Latest Industry News

Leef jou Reis met Gerrie Pretorius – Episode 3 – 25 April 2018

Die tradisie van met skaap trek vanuit die hoë koue bergdele van die Roggeveld na die warmer laer Tankwa karoo is n amperse  vergete tradisie maar ‘n tradisie wat hier nog sterk voortleef. Ons leer ken behoorlik die kontrei en sy mense en wat die wêreld so uniek en besonders maak. Daar wag bergpasse en baie skaapvleis op jou en is hierdie die perfekte program vir die wat smag na n bietjie plaaslewe. Ons wys jou dat Sutherland veel meer om die lyf het as bloot sterrekyk.

 

Back to top